Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

#SciMathus: Geslagsgelykheid in STEM*

Daar is ʼn sterk korrelasie tussen die onderverteenwoordiging van vroue in die wetenskaplike arena en toegang tot gehalte wiskunde en wetenskap onderwys. Die SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het oor die afgelope 20 jaar baie jong vroue die geleentheid gebied om ‘n stewige grondslag vir toegang tot hoër onderwys te lê en hul met die vaardighede toe te rus om nie net op universiteit te slaag nie, maar ook vir sukses in hul loopbaan en persoonlike ontwikkeling.

Stories van vroue soos dié van dr. Pumza Ghu, dr. Matlakala Ntsapi en Modesty Lewis is maar net ‘n paar van die voorbeelde wat ons steeds inspireer.

Met behulp van jou ondersteuning kan SciMathUS meer geleenthede skep vir jong vroue om hul volle akademiese potensiaal te bereik en ekonomies aktiewe burgers te word wat bydra tot die kennis-ekonomie. Help ons om ‘n kritieke massa van hoogs bekwame professionele vrouens in wetenskap, ingenieurswese, tegnologie, medisyne en die ekonomiese en bestuurswetenskappe in ons land te bou.

Alle filantropiese skenkings aan SciMathUS kom in aanmerking vir ʼn belastingvoordeel en u sal ʼn artikel 18A-kwitansie/belastingsertifikaat ontvang.

Skenk nou:

https://www.givengain.com/cc/scimathus/

https://web-apps.sun.ac.za/donor-contribution-gift/#/home  (klik op die SciMathUS oortjie)

SciMathUS bied ook ʼn geleentheid aan Suid-Afrikaanse maatskappye om BBSEB-vennootskappe te sluit en telkaartpunte te verwerf.

Lees meer hier.

More articles

Living with little Monsters amptelik bekend gestel

L’Oreal-UNESCO finansiële toekenning ondersteun malaria-navorsing

“Terugkyk is vorentoe kyk” – die volgende 30 jaar van internasionalisering by die US

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!