Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English

Menu

  • Afrikaans
  • English

Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge doen ‘n beroep op alle fakulteite van die Universiteit Stellenbosch om deel te neem aan sy jaarlikse universiteitswye trollie-uitdaging. DiĆ© inisiatief poog om geld in te samel en skenkings van nie-bederfbare voedsel, toilet- en sanitĆŖre ware bymekaar te maak vir studente wat dit nodig het.

Tot dusver het agt fakulteite gereageer op die uitdaging wat deel sal vorm van die Afdeling se Kampus Skenkingsdagaktiwiteite wat vanaf 6 tot 7 Oktober plaasvind. Kampus Skenkingsdag is daarop gemik om fondse in te samel en bewustheid te skep vir die Bridge the Gap (BTG) fondsinsamelingsveldtog en sy verskillende inisiatiewe. BTG nooi alumni, die studentegemeenskap, personeel, ouers en vriende van die Universiteit om US-studente te ondersteun om die finansiĆ«le struikelblokke te oorkom wat hul verhoed om ‘n betekenisvolle studente-ervaring te geniet en daardie gesogte graad te behaal.

Die trollie-uitdaging is tydens verlede jaar se Skenkingsdag van stapel gestuur toe die Dekane van AgriWetenskappe en Ingenieurswese, proffs Danie Brink en Wik us van Niekerk, fondse ingesamel het vir die Tygerberg Pantry-projek, een van BTG se inisiatiewe. Die Tygerberg Pantry-projek is gestig as gevolg van die oorweldigende behoefte aan voedsel en toiletware onder studente op die Tygerbergkampus.

Viwe Benxa, BTG-ambassadeur en Alumni-deelnamekoƶrdineerder van die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, het gesĆŖ: ā€œEk is seker hierdie uitdaging sal die vrygewigheid en toewyding van elkeen van ons fakulteite ten toon stel, asook die sorg en ondersteuning wat ons het vir studente wat dit nie so breed het nie. Dit is ‘n onbaatsugtige manier vir fakulteite om meer betrokke te raak by die ontwikkeling van studente.”

Hy het bygevoeg: ā€œOns wil graag kompetisie onder die fakulteite aanmoedig, en ons hoop personeel, studente en alumni sal teruggee op enige manier wat hulle kan.”

Fakulteite wat bereid is om by die trollie-uitdaging betrokke te raak, sal voorsien word van twee bokse waarin skenkers spensitems soos noedels, koffie, meel (mieliepap), olie, grondboontjiebotter, rys en blikkieskos kan plaas. Hulle kan ook toiletware soos sanitêre doekies, skeermesse, toiletpapier en tandepasta skenk. Finansiële skenkings kan via die Kampus Skenkingsdag-platform, https://www.givengain.com/cc/bridge-the-gap/, gemaak word.

Volgens Benxa het fakulteite tot die einde van Skenkersdag (7 Oktober, 2022) om skenkings te maak. Dit sal dan gebruik word om nie net die Tygerberg Pantry-projek te ondersteun nie, maar ook die #Move4Food, en End Period Poverty-projekte onder BTG.

ā€œMet julle hulp wil ons ons maatskaplike werkers toerus met genoeg kospakkies, toiletware en noodfondse om ons studente gedurende spitstye van nood – die laaste kwartaal van 2022 en die eerste kwartaal van 2023 – by te staan,” het Benxa gesĆŖ.

Vanjaar se Kampus Skenkingsdag sal as ‘n hibriede funksie aangebied word. Die plaaslike US-gemeenskap en alumni van regoor die wĆŖreld word aangemoedig om dit by te woon. Dit sal aktiwiteite soos ‘n spinathon, ‘n fliekmarathon, atletiek en tafeltennis insluit.

Daar is vyf ander inisiatiewe wat ook onder die BTG-sambreel geskep is en sluit in: #Action4Inclusion wat poog om studente te steun wat weens uitstaande studiegeld nie vir die volgende akademiese jaar kan registreer nie; #GradMe wat studente help met uitstaande studiegeld wanneer hulle afstudeer; #Zim4Zim wat verseker dat studente finansiĆ«le ondersteuning kry om van studieskuld ontslae te raak; Caught in the MiddleĀ wat studente help wat nie vir gratis hoĆ«ronderwysbeurse kwalifiseer nie; en #MatiesHaveDrive wat met verskeie ondernemings saamwerk om gedeeltelik befondsde bestuurdersopleiding te voorsien aan studente wat ‘n bestuurderslisensie benodig vir werk.

  • Fakulteite wat belangstel om aan die trollie-uitdaging deel te neem, kan die Bridge the Gap-span byĀ bridgethegap@sun.ac.zaĀ Ā kontak. Hulle kan ook uitreik na Bridge the Gap op sy verskillende sosialemediaplatforms.
  • ​Vir meer inligting oor die Bridge the Gap-fonds besoekĀ https://matiesalumni.com/bridge-the-gap-annual-fund/?lang=afr

More articles

#MaroenMaandae: Kom wys jou Matie-gees!

Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik

  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • NamibiĆ«
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • BreĆ«riviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Convocation
    • Konvokasie
    • Konvokasie 2022
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!