Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade

Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van die top 12.

Bykans 300 studente van 17 universiteite het deelgeneem, met ‘n gemiddelde punt van 3.7 uit 20 (18.5%). Om die ranglys te behaal, moes ‘n student ten minste 12 uit 20 punte behaal het.

Benjamin Kleyn, ‘n eerstejaarstudent in wiskundige wetenskappe by die US, het die algehele tweede plek behaal met ‘n punt van 16 uit 20, gevolg deur Kerry Porrill, Andrew Williams, Danielle Kleyn, Karlo Grobbelaar en Jean Weight.

Op die universiteitsranglys was die US nommer een, gevolg deur die Universiteit van Kaapstad, die Universiteit van Pretoria, ADA Universiteit in Aserbaijan, en die Universiteit van Zululand.

Prof Louise Warnich, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, het die student gelukgewens met hierdie uitsonderlike prestasie, en Dr Liam Baker van die Wiskunde-afdeling bedank vir sy leiding.

Op die foto, van links na regs, Danielle Kleyn, Benjamin Kleyn, Dr Liam Baker, Jean Weight, Andrew Williams en Kerry Porrill. Karlo Grobbelaar was afwesig toe die foto geneem is. Foto: Wiida Basson

More articles

Universiteit Stellenbosch ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus

Baan die Weg na ‘n Blinker Toekoms

Die Matie vier 80 jaar as ‘laboratorium vir demokrasie’

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!