Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings

‘n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit van Stellenbosch in Julie besoek vir ‘n werksessie om groen energieoplossings vir die skool se 105 hektaar-grootte  kampus te vind. Innovus se afwentelmaatskappy, GreenX Engineering, wat instrumenteel is om skole in die WesKaap te help om hulle elektrisieteitsrekeninge te verminder terwyl hulle oplossings vir energiebesparings bied, was deel van die US-afvaardiging.

Dr Jason Samuels, besturende direkteur van GreenX, het gesê hulle is al vir ‘n geruime tyd betrokke by St Stithians om energie-besparende oplossings with die skoolt e vind. “Die college het ‘n stuk grond op kampus geïdentifiseer wat geskik is vir ‘n alternatiewe energieoplossing wat aan die skool se 3GWh vereistes voldoen.

Thando Bili, St Stithians College se bedryfshoof, het gesê hulle is opgewonde om saam met die US te soek na maniere waarop hulle minder afhanklik van Eskom hoef te wees. “Ons het soveel as 8 000 mense daagliks op ons kampus – ‘n syfer wat kan groei tot soveel as 60 000 wanneer ons feeste aanbied. Dit is uiters noodsaaklik dat ons volhoubare energieoplossings vind wat kan aansluit by ons waterbesparingsinisiatiewe,” sê Bili. Hy sê die college wil teen 2030 volhoubaar wees.

Hierdie projek is nie die eerste keer dat GreenX met die kollege aan ‘n projek werk nie. Nadat GreenX ‘n volledige elektrisiteitsenergie audit en ‘n ruimtelike analise van die kollege gedoen het, het die span ‘n energieprestasiesertifikaat (EPS) vir ‘n gedeelte van die kollege uitgereik. Dit is die eerste keer dat GreenX ‘n EPS aan ‘n Suid-Afrikaanse skool uitreik. Die eerste geboue wat ‘n EPS otvang het, was die dogterskollege en dogtersvoorbereidingsafdelings. Hulle het ‘n B-gradering ontvang vir die elektriesiteitsverbruik van 33 kWh/m2.

GreenX Engineering se inisiatiewe het verlede jaar bygedra om die Laerskool Cloetesville, in Stellenbosch, toe te rus met energiebesparende tegnologie wat daartoe gelei het dat hulle die eerste skool in Suid-Afrika geword wat ‘n energieprestasiesertifikaat (EPS) ontvang het. Die skool het ‘n A-gradering ontvang vir die elektriesiteitsverbruik van 17 kWh/m2.

“Die toekenning van ons eerste EPS bevestig St Stithians se verbintenis tot energiedoeltreffende-oplossings en is in lyn met ons college se langtermyn-volhoubaarheidsplan,” het Bili gesê.

Volgens dr. Samuels beplan hulle meer energiedoeltreffendheidsprojekte waar St Stithians en GreenX gaan saamwerk.

In die komende maande sal die US, GreenX en St Stithians (saam met hul ingenieursvennoot, Madonse Consulting Engineers) saamwerk om haalbare energieoplossing vir die skool te vind, wat ‘n kostebesparende oplossing vir hul energiestelsel kan insluit, soos ‘n potensiële sonkrag-PV installasie en ‘n beurtkragoplossings wat dieselopwekkers en ‘n energiebergingstelsel, soos byvoorbeeld batterye, kan insluit.

“Om ‘n PV-aanleg vir die kollege te installeer, is sentraal tot ons kollege se kernbesigheid: om die voortsetting van Onderrig en Leer te verseker,” het Bili gesê.

Dr. Samuels sê hy hoop dat hierdie werk die begin is van ‘n opwindende energiereis vir hierdie pioniers om onafhanklik en volhoubaar te word.

 GreenX EPC copy.jpg​

Foto-onderskrif

Op die foto ontvang Thando Bili, St Stithians College se bedryfshoof (regs), die EPS van Jason Samuels, besturende direkteur van GreenX Engineering.

More articles

‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak

Prof Sandra Liebenberg maak haar merk om sosio-ekonomiese regte as menseregte te bevorder

Boeke: Barend die Barbaar

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!