Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Konvokasie: Verkiesing van Raadslid

KENNISGEWING AAN LEDE VAN DIE US KONVOKASIE
VERKIESING VAN EEN (1) RAADSLID VIR DIE TERMYN 11 Sept 2023 TOT 10 Sept 2027

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) is op 18 Julie 2023 uitgenooi om nominasies in te dien vir die verkiesing van een (1) Konvokasielid in die bostaande vakature. Sewe (7) kandidate is vir die vakature genomineer. Ons doen ‘n beroep op lede om deel te neem aan die verkiesing en hul stem uit te bring.

U studentenommer is in die onderwerpreël van hierdie e-pos.

Moenie hierdie e-pos vir iemand anders aanstuur nie aangesien dit spesifiek aan u gerig is. Indien u bewus is van ‘n lid van die Konvokasie wat dalk nie hierdie e-pos ontvang het nie – versoek asseblief dat hulle ‘n e-pos na konvokasie@sun.ac.za stuur om hul persoonlike uitnodiging te ontvang.

Die stemming vind op ‘n aanlyn platform plaas. Die stemportaal sal oop wees vanaf 08:00 op Maandag, 28 Augustus 2023 tot Donderdag, 7 September 2023 om 23:59. U kan hier klik om toegang tot die stemplatform te verkry. Vir u gerief word die besonderhede rakende die verkiesing hieronder herhaal.

VERKIESINGSREËLS

  1. Stemming vind slegs op ‘n aanlyn platform plaas.
  2. Lede het tien (10) kalenderdae om hul stem digitaal uit te bring. Die stemportaal sal oop wees vanaf 08:00 op Maandag, 28 Augustus 2023 tot Donderdag, 7 September 2023 om 23:59.
  3. Lede mag slegs een maal stem en sodra die stem uitgebring is, is dit finaal.
  4. Lede kan slegs vir een (1) kandidaat aanlyn stem, aangesien daar slegs een (1) vakature is.
  5. Niemand mag namens ‘n ander lid stem nie.
  6. Deur aanlyn te stem, neem die lid die verantwoordelikheid vir die nakoming van die verkiesingreëls en die Prosedure om Konvokasielede te nomineer, te verkies en aan te wys om in die Raad en die Institusionele Forum te dien.

Oortreding van die reëls kom op bedrog neer. Die Interne Oudit-funksie kan alle sake waar bedrog vermoed word, ondersoek.

Ons het addisionele kubersekuriteit op die stemportaal aangebring. Indien u dit gevolglik moeilik vind om u stem uit te bring, reik gerus uit na verkiesings@sun.ac.za vir bystand.

Dit was opsioneel vir genomineerdes om ‘n CV of kort biografie te verskaf. Die US het geen template, voorskrifte of riglyne verskaf vir die formaat van hierdie inligting nie. Alle genomineerdes het wel die opsie uitgeoefen om ekstra inligting te voorsien sodat u as lede hulle beter kan leer ken. Die US het geen redigering of vertaling van enige visiestelling, CV of biografie onderneem nie. Die bewoording word geplaas soos dit ontvang is.

Die visiestellings van die genomineerdes verskyn op die US se webblad. Klik asb hier om dit te besigtig.

Dr Ronel Retief
REGISTRATEUR
Universiteit Stellenbosch
25 Augustus 2023
Klik hier om jou kontak- en intekening-inligting te bestuur.

More articles

US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys

Die US maak deure oop vir Marinda

Studie bewys dat Weskus-kreef kan smaak vir indringermossels ontwikkel

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!